Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaardvis
swaardvis [boodskap #137625] Tue, 17 August 2021 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swaardvis.
'n Swaardvis.
swaardvis
Afbreking: swaard•vis
Samestelling: swaard + vis


Selfstandige naamwoord: swaardvis
Meervoud: swaardvisse
Verkleinwoord: swaardvissie
Meervoud van verkleining: swaardvissies

Betekenis:
• 'n Groot seevis (en lekker eetvis) met 'n lang bokaak wat soos 'n swaard lyk, Xiphias gladius.

Gebruik:
• Die swaardvis word tot 4 meter lank met 'n snoet of swaard wat tot 1 meter lank kan word.

Vertaling:
Engels: swordfish
Nederlands: zwaardvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysbeer
Volgende onderwerp: knel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:55:23 UTC 2025