ysbeer [boodskap #137624] |
Tue, 17 August 2021 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysbeer
Afbreking: ys•beer
Samestelling: ys + beer
Selfstandige naamwoord: ysbeer
Meervoud: ysbere
Verkleinwoord: ysbeertjie
Meervoud van verkleining: ysbeertjies
Betekenis:
• 'n Groot beer van die Noordpool, Ursus maritimus.
Gebruik:
• Die ysbeer het dik lae vet en 'n wit pels wat by sy omgewing insmelt hom teen die koue beskerm.
Sinoniem:
• poolbeer
Vertaling:
Engels: white bear, polar bear
Nederlands: ijsbeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|