onkundig [boodskap #137620] |
Tue, 17 August 2021 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onkundig
Afbreking: on•kun•dig
Samestelling: on- + kundig
Byvoeglike naamwoord: onkundig
Vergrotende trap: onkundiger
Oortreffende trap: onkundigste
Attributief: onkundige
Partitief: onkundigs
Betekenis:
• Wat nie van iets weet nie; nie oor die nodige kennis of vaardigheid beskik nie.
Gebruik:
• Die regter in onkundig, maar darem nie heeltemal onbevoeg nie.
Sinoniem:
• dom
• onbelese
• onbewus
• onervare
• ongeleerd
• ongeletterd
• oningelig
• onwetend
Antoniem:
• ingelig
• kundig
Afgelei:
• onkundigheid
Vertaling:
Engels: ignorant, unaware; unskilful
Nederlands: onkundig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|