gluur [boodskap #137611] |
Mon, 16 August 2021 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gluur
Afbreking: gluur
Werkwoord: gluur
Verlede tyd: het gegluur
Betekenis:
• Skerp aankyk; kwaai of ondersoekend na iets of iemand kyk.
Gebruik:
• Die kat gluur vir die papegaai.
Sinoniem:
• aankyk
• aanstaar
• bekyk
• betrag
• gadeslaan
• staar
Afgelei:
• aangluur
• begluur
• nagluur
Vertaling:
Engels: to peek, peep, pry
Nederlands: gluren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|