Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tossel
tossel [boodskap #137608] Mon, 16 August 2021 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tossels
Tossels
tossel
Afbreking: tos•sel


Selfstandige naamwoord: tossel
Meervoud: tossels
Verkleinwoord: tosseltjie
Meervoud van verkleining: tosseltjies

Betekenis:
• Loshangende toutjies wat saamgebind is en as versiering gebruik word; 'n klos met fraaiings.

Gebruik:
• Hy dra 'n hoed met 'n tossel bo-op die kop.

Vertaling:
Engels: tassel
Nederlands: kwast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierkantig
Volgende onderwerp: gholfbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:06:20 UTC 2025