verloorder [boodskap #137606] |
Mon, 16 August 2021 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verloorder
Afbreking: ver•loor•der
Samestelling: verloor + -der
Selfstandige naamwoord: verloorder
Meervoud: verloorders
Verkleinwoord: verloordertjie
Meervoud van verkleining: verloordertjies
Betekenis:
• Iemand wat verloor. Persoon wat die onderspit delf.
Gebruik:
• Die verloorder het 'n troosprys ontvang.
Antoniem:
• wenner
Vertaling:
Engels: loser
Nederlands: verliezer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|