waterwiel [boodskap #137604] |
Mon, 16 August 2021 10:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterwiel
Afbreking: wa•ter•wiel
Samestelling: water + wiel
Selfstandige naamwoord: waterwiel
Meervoud: waterwiele
Verkleinwoord: waterwieletjie
Meervoud van verkleining: waterwielejie
Betekenis:
• 'n Wiel wat deur vloeiende water gedraai word.
Gebruik:
• 'n Waterwiel kan gebruik word om graan te maal, linne te weef of krag op te wek.
Vertaling:
Engels: water wheel
Nederlands: waterrad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|