| bespiegeling [boodskap #137598] |
So., 15 Augustus 2021 17:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bespiegeling
Afbreking: be•spie•ge•ling
Samestelling: bespiegel + -ing
Selfstandige naamwoord: bespiegeling
Meervoud: bespiegelinge, bespiegelings
Verkleinwoord: bespiegelinkie
Meervoud van verkleining: bespiegelinkies
Betekenis:
• Die handeling van bespiegel, of dit waaroor bespiegel word.
Gebruik:
• Ná maande van bespiegeling, afwagting en verskeie gerugte het daar nog net mooi niks gebeur nie!
Wisselvorm:
• bespieëling
Sinoniem:
• bepeinsing
• beskouing
• kontemplasie
• nabetragting
• oorpeinsing
• spekulasie
Vertaling:
Engels: speculation
Nederlands: bespiegeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|