aanhanger [boodskap #137597] |
Sun, 15 August 2021 17:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanhanger
Afbreking: aan•han•ger
Samestelling: aanhang + -er
Selfstandige naamwoord: aanhanger
Meervoud: aanhangers
Verkleinwoord: aanhangertjie
Meervoud van verkleining: aanhangertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n idee of geloof aangang.
• Persoon wat van iemand hou en hom aanhang.
Gebruik:
• 'n Moslem is 'n aanhanger van die Islam-geloof.
• Die sanger het duisende aanhangers.
Sinoniem:
• altaardienaar
• bewonderaar
• dissipel
• dweper
• getroue
• leerling
• meeloper
• navolger
• ondersteuner
• proseliet
• volgeling
• voorstander
Vertaling:
Engels: adherent
Nederlands: aanhanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|