Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genees
genees [boodskap #137596] Sun, 15 August 2021 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
genees
Afbreking: ge•nees


Werkwoord: genees
Verlede tyd: het genees

Betekenis:
• Om gesond te word; van siekte of wonde herstel.
• Om iemand gesond te maak; te dokter.

Gebruik:
• Die wond het mooi genees.
• Jesus het tien melaatses genees.

Sinoniem:
• aansterk
• heel
• herstel
• verpleeg
• versorg

Afgelei:
• geneesheer
• geneeskunde
• geneeskrag
• geneeskragtig
• geneeslik
• geneesmiddel
• ongeneeslik

Vertaling:
Engels: to cure, heal
Nederlands: genezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ellendig
Volgende onderwerp: aanhanger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:59:23 UTC 2025