Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komieklik
komieklik [boodskap #137593] Sun, 15 August 2021 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
komieklik
Afbreking: ko•miek•lik


Byvoeglike naamwoord: komieklik
Vergrotende trap: komiekliker
Oortreffende trap: komieklikste
Attributief: komieklike
Partitief: komiekliks

Betekenis:
• Wat snaaks is en ander mense vermaak of laat lag.

Gebruik:
• Sy lyk al te komieklik in daardie hoed.

Sinoniem:
• amusant
• belaglik
• eienaardig
• gek
• grappig
• humoristies
• klugtig
• koddig
• komies
• lagwekkend
• potsierlik
• skreeusnaaks
• snaaks
• vermaaklik

Afgelei:
• komieklikheid

Vertaling:
Engels: comical, laughable, funny
Nederlands: komiek, komisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewonderaar
Volgende onderwerp: ellendig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:49:50 UTC 2025