bewonderaar [boodskap #137592] |
Sun, 15 August 2021 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewonderaar
Afbreking: be•won•der•aar
Samestelling: bewonder + -aar
Selfstandige naamwoord: bewonderaar
Meervoud: bewonderaars
Verkleinwoord: bewonderaartjie
Meervoud van verkleining: bewonderaartjies
Betekenis:
• Iemand wat van iemand anders hou en hom/haar bewonder.
Gebruik:
• 'n Geheime bewonderaar het vir my blomme gestuur.
Sinoniem:
• aanbidder
• aanhanger
• ondersteuner
Vertaling:
Engels: admirer, supporter, fan
Nederlands: bewonderaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|