Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
nektarien
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
nektarien
[
boodskap #137591
]
Sun, 15 August 2021 09:22
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Nektarien.
'n Oopgesnyde nektarien.
nektarien
Afbreking: nek•ta•rien
Selfstandige naamwoord:
nektarien
Meervoud:
nektariene
,
nektariens
Verkleinwoord:
nektarientjie
Meervoud van verkleining:
nektarientjies
Betekenis:
• 'n Soort perske met 'n gladde vel sonder enige hare,
Prunus persica
.
Gebruik:
• Sy smul aan 'n helderrooi, sappige
nektarien
.
Sinoniem:
• gladdeperske
• kaalgaarperske
• kaalgaperske
• kaalgatperske
• kaalperske
Vertaling:
Engels: nectarine, shaved peach
Nederlands: nectarine, nectarijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
metronoom
Volgende onderwerp:
bewonderaar
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 00:56:01 UTC 2025