appèl [boodskap #137589] |
So, 15 Augustus 2021 08:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appèl
Afbreking: ap•pèl
Selfstandige naamwoord: appèl
Meervoud: appèlle
Verkleinwoord: appèlletjie
Meervoud van verkleining: appèlletjies
Betekenis:
• 'n Aansoek vir die heroorweging van 'n saak by 'n hoër hof.
Gebruik:
• Die regter het verlof tot appèl toegestaan.
Sinoniem:
• smeking
Afgelei:
• appèlaansoek
• appèlhof
• appèlregter
• appèlsaak
• teenappèl
Verwant:
• appellant
• appelleer
Spelfout:
• appél
Vertaling:
Engels: appeal
Nederlands: appèl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|