sjef [boodskap #137588] |
Sun, 15 August 2021 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjef
Afbreking: sjef
Selfstandige naamwoord: sjef
Meervoud: sjefs
Verkleinwoord: sjefie
Meervoud van verkleining: sjefies
Betekenis:
• Persoon wat goed is met koskook, of 'n titel vir so 'n persoon.
• (verouderd) Persoon wat leiding gee; die baas.
Gebruik:
• Hierdie restaurant se kok is beslis nie 'n sjef nie!
• Hy is die sjef de cuisine.
Sinoniem:
• baaskok
• hoofkok
• keukenmeester
Afgelei:
• sjefbaadjie
• sjefhoed
• sjefkok
Vertaling:
Engels: chef, cook; chief, head, boss
Nederlands: chef; aanvoerder, baas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|