handskrif [boodskap #137584] |
Sat, 14 August 2021 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handskrif
Afbreking: hand•skrif
Samestelling: hand + skrif
Selfstandige naamwoord: handskrif
Meervoud: handskrifte
Verkleinwoord: handskriffie
Meervoud van verkleining: handskriffies
Betekenis:
• Die manier waarop iemand met die hand skryf.
Gebruik:
• Verkies jy om met 'n lopende/vaste of 'n los handskrif te skryf?
Sinoniem:
• skryfwyse
Afkorting:
• hs.
Afgelei:
• handskrifdeskundige
• handskrifkunde
• handskrifkundig
• handskrifkundige
Vertaling:
Engels: handwriting
Nederlands: handschrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|