Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heul
heul [boodskap #137583] Sa, 14 Augustus 2021 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heul
Afbreking: heul


Werkwoord: heul
Verlede tyd: het geheul

Betekenis:
• Om in die geheim saam te werk.

Gebruik:
• Hy heul met die vyand.

Sinoniem:
• knoei
• saamknoei
• saamspan

Afgelei:
• heulery

Vertaling:
Engels: to conspire, collude with
Nederlands: heulen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klubhuis
Volgende onderwerp: handskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 12:28:29 MGT 2024