Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klubhuis
klubhuis [boodskap #137582] Sat, 14 August 2021 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klubhuis
Afbreking: klub•huis
Samestelling: klub + huis


Selfstandige naamwoord: klubhuis
Meervoud: klubhuise
Verkleinwoord: klubhuisie
Meervoud van verkleining: klubhuisies

Betekenis:
• Gebou waar 'n vereniging (soos 'n sportklub) gebaseer is, meestal met kleedkamers en ander geriewe.

Gebruik:
• Die klub beskik oor 'n gholfbaan, rolbalbaan, vier tennisbane en 'n groot klubhuis.

Vertaling:
Engels: clubhouse
Nederlands: clubhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harpoen
Volgende onderwerp: heul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:55:43 UTC 2025