Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welbekend
welbekend [boodskap #137578] Sat, 14 August 2021 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welbekend
Afbreking: wel•be•kend
Samestelling: wel + bekend


Byvoeglike naamwoord: welbekend
Vergrotende trap: welbekender
Oortreffende trap: welbekendste
Attributief: welbekende
Partitief: welbekends

Betekenis:
• Wat goed bekend is; waarvan mense kennis dra.

Gebruik:
• Mimi Coertse is welbekend vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere.

Sinoniem:
• beroemd
• befaamd
• gewild
• oorbekend
• roemrugtig
• vermaard
• vernaam

Antoniem:
• onbekend

Afgelei:
• welbekendheid

Vertaling:
Engels: widely known, famous
Nederlands: welbekend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wenstreep
Volgende onderwerp: ekstreem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:52:24 UTC 2025