wenstreep [boodskap #137577] |
Sat, 14 August 2021 10:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wenstreep
Afbreking: wen•streep
Samestelling: wen + streep
Selfstandige naamwoord: wenstreep
Meervoud: wenstrepe
Verkleinwoord: wenstrepie
Meervoud van verkleining: wenstrepie
Betekenis:
• 'n Streep op die grond aan die einde van 'n sportbaan, of figuurlik, die einddoel.
Gebruik:
• Die skilpad was voor die haas oor die wenstreep.
Sinoniem:
• eindstreep
Antoniem:
• beginstreep
Verwant:
• wenpaal
Vertaling:
Engels: finishing line
Nederlands: eindstreep, finishlijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|