eindstreep [boodskap #137576] |
Sat, 14 August 2021 08:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindstreep
Afbreking: eind•streep
Samestelling: eind(e) + streep
Selfstandige naamwoord: eindstreep
Meervoud: eindstrepe
Verkleinwoord: eindstrepie
Meervoud van verkleining: eindstrepies
Betekenis:
• 'n Streep op die grond aan die einde van 'n sportbaan, of figuurlik, die einddoel.
Gebruik:
• Die atleet het reg voor die eindsteep gestruikel en neergeploeg.
Wisselvorm:
• endstreep
Sinoniem:
• wenstreep
Antoniem:
• beginstreep
Verwant:
• eindpaal
Vertaling:
Engels: finish line
Nederlands: eindstreep, eindmeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|