opleidingsessie [boodskap #137571] |
Fri, 13 August 2021 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opleidingsessie
Afbreking: op•lei•ding•ses•sie
Samestelling: opleiding + sessie
Selfstandige naamwoord: opleidingsessie
Meervoud: opleidingsessies
Verkleinwoord: opleidingsessietjie
Meervoud van verkleining: opleidingsessietjies
Betekenis:
• 'n Sessie (byeenkoms) waartydens onderwys verskaf of geoefen word.
Gebruik:
• Die buurtwag het 'n opleidingsessie aangebied wat deur bykans 100 lede van die gemeenskap bygewoon is.
Sinoniem:
• kliniek
• lesing
• oefentyd
Vertaling:
Engels: training session
Nederlands: trainingssessie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|