gegewens [boodskap #137569] |
Fri, 13 August 2021 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gegewens
Afbreking: ge•ge•wens
Selfstandige naamwoord: gegewe
Meervoud: gegewens
Betekenis:
• Die inligting wat verskaf is of ingewin word.
Gebruik:
• Dit is dikwels moeilik om betroubare statistiese gegewens te vind.
Sinoniem:
• besonderhede
• data
• feite
• informasie
• inligting
• materiaal
Vertaling:
Engels: data, information
Nederlands: gegevens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|