Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monteer
monteer [boodskap #137568] Fri, 13 August 2021 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
monteer
Afbreking: mon•teer


Werkwoord: monteer
Verlede tyd: het gemonteer

Betekenis:
• Om iets vanuit los onderdele inmekaar te sit.

Gebruik:
• Die elektrisiën monteer sonpanele op die huis se dak.

Sinoniem:
• aanbring
• aanmekaarsit
• bou
• hang
• hegting
• inbou
• inmekaarsit
• insit
• installeer
• opbou
• oprig
• opslaan
• pasmaak
• rangskik
• saamstel
• set

Antoniem:
• afbreek
• demonteer

Afgelei:
• monteerbaan
• monteerbout
• monteerblok
• monteerbord
• monteerder
• monteerdery
• monteerfabriek
• monteergat
• monteerplaas
• monteerring
• monteerstuk
• monteerwerk
• monteerwerkdienste
• monteerwerkplaas

Vertaling:
Engels: to assemble, mount, set up, fit
Nederlands: monteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deeltitel
Volgende onderwerp: gegewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:19:00 UTC 2025