Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karnaval
karnaval [boodskap #137564] Thu, 12 August 2021 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Karnaval.
'n Karnaval.
karnaval
Afbreking: kar•na•val


Selfstandige naamwoord: karnaval
Meervoud: karnavalle, karnavals
Verkleinwoord: karnavalletjie
Meervoud van verkleining: karnavalletjies

Betekenis:
• 'n Feestelike geleentheid waar mense kostuums dra en optogte deur die strate hou.

Gebruik:
• Dit is karnaval en die studente gaan mal!

Sinoniem:
• straatfees

Hiponiem:
• jooloptog
• klopse

Afgelei:
• karnavalfees
• karnavalgrap
• karnavalkostuum
• karnavaloptog
• karnavalpret
• karnavalstoel
• karnavaltyd
• karnavalvreugde
• karnavalweek

Vertaling:
Engels: carnival
Nederlands: carnaval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opkap
Volgende onderwerp: opheffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:45:56 UTC 2025