opkap [boodskap #137563] |
Thu, 12 August 2021 12:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opkap
Afbreking: op•kap
Samestelling: op + kap
Werkwoord: kap op, opkap
Verlede tyd: het opgekap
Betekenis:
• Om iets in kleiner stukke te kap.
Gebruik:
• As jy van iets sterks hou kan jy 'n rooi rissie fyn opkap en bygooi.
Verwant:
• opsny
Afgelei:
• opgekapte
Vertaling:
Engels: to chop up
Nederlands: ophakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|