koolstoof [boodskap #137561] |
Thu, 12 August 2021 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koolstoof
Afbreking: kool•stoof
Samestelling: kool + stoof
Selfstandige naamwoord: koolstoof
Meervoud: koolstowe
Verkleinwoord: koolstofie
Meervoud van verkleining: koolstofies
Betekenis:
• 'n Stoof wat met kole gestook word.
Gebruik:
• Koolstowe is mettertyd met elektriese stowe vervang.
Sinoniem:
• steenkoolstoof
Vertaling:
Engels: coal stove
Nederlands: kolenstoof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|