Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensmaat
lewensmaat [boodskap #137558] Thu, 12 August 2021 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensmaat
Afbreking: le•wens•maat
Samestelling: lewe + -ns- + maat


Selfstandige naamwoord: lewensmaat
Meervoud: lewensmaats
Verkleinwoord: lewensmaatjie
Meervoud van verkleining: lewensmaatjies

Betekenis:
• 'n Persoon saam met wie iemand woon en die lewe deel.

Gebruik:
• Sy lewensmaat van nagenoeg 60 jaar is in dieselfde jaar oorlede.

Sinoniem:
• ega
• gade
• huweliksmaat
• lewensgesel
• man
• vrou
• wederhelf

Vertaling:
Engels: life partner, life companion, consort, spouse, husband, wife
Nederlands: levensgezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: predator
Volgende onderwerp: stres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:05:47 UTC 2025