predator [boodskap #137557] |
Thu, 12 August 2021 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
predator
Afbreking: pre•da•tor
Selfstandige naamwoord: predator
Meervoud: predatore
Betekenis:
• 'n Dier van die orde Carnivora wat hoofsaaklik vleis eet en sy prooi jag.
Gebruik:
• 'n Predator kan sy prooi doodmaak voordat hy dit eet, of selfs lewendig verorber.
Sinoniem:
• roofdier
Antoniem:
• prooi
Verwant:
• predasie
• predatories
Vertaling:
Engels: predator, beast of prey
Nederlands: predator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|