Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waagmoed
waagmoed [boodskap #137554] Wed, 11 August 2021 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waagmoed
Afbreking: waag•moed
Samestelling: waag + moed


Selfstandige naamwoord: waagmoed
Meervoud:

Betekenis:
• Die moed om te waag ('n kans te vat).

Gebruik:
• Om werklik 'n verskil te maak verg waagmoed en deursettingsvermoë.

Sinoniem:
• dapperheid
• durf
• murg

Afgelei:
• waagmoedig

Vertaling:
Engels: courage, bravery
Nederlands: moed, durf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telkemale
Volgende onderwerp: biggel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:44:09 UTC 2025