Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omsingel
omsingel [boodskap #137550] Wed, 11 August 2021 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omsingel
Afbreking: om•sin•gel
Samestelling: om- + singel


Werkwoord: omsingel
Verlede tyd: het omsingel
Teenwoordige deelwoord: omsingelde

Betekenis:
• Om iets of iemand te omring; van alle kante omsluit.

Gebruik:
• Daar sal dae oor jou kom dat jou vyande vestings teen jou oprig en jou omsingel en jou van alle kante beleër. [Lukas 19:43]

Afgelei:
• omkring
• omring
• omvleuel

Afgelei:
• omsingeling

Vertaling:
Engels: to surround, envelop, encircle
Nederlands: omsingelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poort
Volgende onderwerp: omsingeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:11:58 UTC 2025