Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saaklik
saaklik [boodskap #137547] Wed, 11 August 2021 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saaklik
Afbreking: saak•lik
Samestelling: saak + -lik


Byvoeglike naamwoord: saaklik
Vergrotende trap: saakliker
Oortreffende trap: saaklikste
Attributief: saaklike
Partitief: saakliks

Betekenis:
• Wat op 'n spesifieke saak betrekking het; relevant, objektief en sonder onnodige tierlantyntjies.

Gebruik:
• Hou jou toespraak saaklik en moenie te veel van die onderwerp afwyk nie.

Sinoniem:
• bondig
• essensieel
• feitelik
• kernagtig
• lakonies
• objektief
• relevant

Afgelei:
• hoofsaaklik
• noodsaaklik
• oorsaaklik
• saaklikheid
• tersaaklik

Vertaling:
Engels: to the point, relevant, concise
Nederlands: zakelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morsjors
Volgende onderwerp: peper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:50:35 UTC 2025