morslap [boodskap #137545] |
Wed, 11 August 2021 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
morslap
Afbreking: mors•lap
Samestelling: mors + lap
Selfstandige naamwoord: morslap
Meervoud: morslappe
Verkleinwoord: morslappie
Meervoud van verkleining: morslappies
Betekenis:
• 'n Lap waarop gemors word, of waarmee 'n gemors skoongemaak word.
Gebruik:
• As jou kleuter begin verf, moet jy maar 'n morslap byderhand hou.
Sinoniem:
• morsdoek
Verwant:
• bef
• borslap
• morsjors
Vertaling:
Engels: spill cloth
Nederlands: morsdoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|