regstelling [boodskap #137542] |
Wed, 11 August 2021 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regstelling
Afbreking: reg•stel•ling
Samestelling: reg + stel + -ling
Selfstandige naamwoord: regstelling
Meervoud: regstellings
Verkleinwoord: regstellinkie
Meervoud van verkleining: regstellinkies
Betekenis:
• Die regmaak van 'n fout, of verbetering van 'n onnoukeurigheid.
Gebruik:
• Die juffrou het die regstelling in rooi aangebring.
Sinoniem:
• aanpassing
• korreksie
• regmaking
• reparasie
• rektifikasie
• verbetering
• wysiging
Vertaling:
Engels: correction, rectification, adjustment
Nederlands: correctie, verbetering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|