Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inklusiwiteit
inklusiwiteit [boodskap #137535] Tue, 10 August 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inklusiwiteit
Afbreking: in•klu•si•wi•teit


Selfstandige naamwoord: inklusiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die eienskap van inklusief wees sodat almal voel hulle hoort en niemand uitgesluit word nie.

Gebruik:
• Niemand kan of wil oral inpas nie, hoe balanseer mens inklusiwiteit met die reg tot vryheid van assosiasie?

Sinoniem:
• betrokkenheid
• insluiting

Antoniem:
• eksklusiwiteit

Vertaling:
Engels: inclusivity, inclusiveness
Nederlands: inclusiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dinamies
Volgende onderwerp: omgangstaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:06:46 UTC 2025