Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuwerwets
nuwerwets [boodskap #137533] Tue, 10 August 2021 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuwerwets
Afbreking: nu•wer•wets


Byvoeglike naamwoord: nuwerwets
Vergrotende trap: nuwerwetser
Oortreffende trap: nuwerwetsste
Attributief: nuwerwetse

Betekenis:
• Wat tot die huidige/nuwe tydgleuf behoort.

Gebruik:
• Ek hou nogal van hierdie nuwerwetse styl.

Sinoniem:
• byderwets
• eietyds
• hedendaags
• jongste
• kontemporêr
• modern
• modieus
• onbeproef
• nuut
• onlangs
• splinternuut
• teenswoordig
• ultramodern

Antoniem:
• ouderwets

Afgelei:
• nuwerwetsheid

Vertaling:
Engels: new-fashioned, modern, trendy
Nederlands: nieuwerwets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samehorigheid
Volgende onderwerp: dinamies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:49:50 UTC 2025