antagonis [boodskap #137530] |
Tue, 10 August 2021 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antagonis
Afbreking: an•ta•go•nis
Selfstandige naamwoord: antagonis
Meervoud: antagoniste
Verkleinwoord: antagonissie
Meervoud van verkleining: antagonissies
Betekenis:
• Iets of iemand wat teengestaan of geopponeer word.
Gebruik:
• 'n Boek met 'n goeie einde sluit gewoonlik af met die hoofkarakter se oorwinning oor die antagonis.
Sinoniem:
• opponent
• antiheld
• kwaadstoker
• mededinger
• stryder
• teenparty
• teenstander
• teëspeler
• teëstander
• uitdager
• vyand
Antoniem:
• protagonis
Afgelei:
• antagoniseer
• antagonisme
• antagonisties
Vertaling:
Engels: antagonist
Nederlands: antagonist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|