Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berserk
berserk [boodskap #137529] Tue, 10 August 2021 06:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
berserk
Afbreking: ber•serk


Byvoeglike naamwoord: berserk
Vergrotende trap: berserker
Oortreffende trap: berserkste
Attributief: berserke
Partitief: berserks

Betekenis:
• Met onbeheersde woede; baie kwaad en buite beheer.

Gebruik:
• Toe sy dit hoor het sy berserk geraak.

Sinoniem:
• besete
• gek
• mal
• onbeheers
• wild

Afgelei:
• berserkerwoede

Spelfout:
• beserk

Vertaling:
Engels: berserk
Nederlands: doorgedraaid, geflipt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inboesem
Volgende onderwerp: antagonis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:40:57 UTC 2025