Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tierlantyntjie
tierlantyntjie [boodskap #137527] Mon, 09 August 2021 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tierlantyntjie
Afbreking: tier•lan•tyn•tjie


Selfstandige naamwoord: tierlantyntjie
Meervoud: tierlantyntjies

Betekenis:
• 'n Oordrewe versiersel; mooi bykomstigheid sonder praktiese nut, soos 'n valletjie aan 'n lap.

Gebruik:
• Haar kamer is pienk geverf en oorvloedig met tierlantyntjies versier.

Sinoniem:
• fieterjasie
• snuistery
• tooisel
• versiersel

Vertaling:
Engels: frill, curlicue
Nederlands: tierelantijntje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: floreer
Volgende onderwerp: inboesem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:46:45 UTC 2025