Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » floreer
floreer [boodskap #137526] Mon, 09 August 2021 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
floreer
Afbreking: flo•reer


Werkwoord: floreer
Verlede tyd: het gefloreer

Betekenis:
• Om voorspoedig te wees en te gedy.

Gebruik:
• Hierdie blomme floreer in die son.

Sinoniem:
• bloei
• gedy
• groei
• oplewe
• opskiet
• profiteer
• uitbrei

Antoniem:
• krepeer

Vertaling:
Engels: to flourish, prosper, thrive, boom
Nederlands: floreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afvalpapier
Volgende onderwerp: tierlantyntjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:42:13 UTC 2025