Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mummifiseer
mummifiseer [boodskap #137521] Mon, 09 August 2021 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mummie.
'n Mummie.
mummifiseer
Afbreking: mum•mi•fi•seer


Werkwoord: mummifiseer
Verlede tyd: het gemummifiseer

Betekenis:
• Om 'n lyk te balsem en preserveer; van 'n oorledene 'n mummie te maak.

Gebruik:
• Die ou Egiptenare het hulle dooies gemummifiseer.

Verwant:
• mummifikasie
• mummifisering

Vertaling:
Engels: to mummify
Nederlands: mummificeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: set
Volgende onderwerp: laakbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:56:42 UTC 2025