Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jona
Afbreking: Jo•na
Selfstandige naamwoord: Jona, Jonas
Meervoud: Jonas, Jonasse
Verkleinwoord: Jonatjie
Meervoud van verkleining: Jonatjies
Betekenis:
• 'n Hebreeuse profeet of 'n Bybelboek oor dié profeet in die Ou Testament.
• (figuurlik) Iemand wat ongeluk bring; persoon wat 'n onderneming laat misluk.
Gebruik:
• Jona het hulle geantwoord: "Vat my en gooi my in die see, dan sal dit kalm word rondom julle, want ek weet dit is oor my dat hierdie groot storm rondom julle woed." [Jona 1:12]
• Hy is 'n regte Jona.
Afgelei:
• jonasbank
• jonasklip
• jonasveld
Vertaling:
Engels: Jonah
Nederlands: Jonas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.