onmens [boodskap #137513] |
Sun, 08 August 2021 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onmens
Afbreking: on•mens
Samestelling: on- + mens
Selfstandige naamwoord: onmens
Meervoud: onmense
Verkleinwoord: onmensie
Meervoud van verkleining: onmensies
Betekenis:
• 'n Mens wat onmenslik van aard is; iemand wat barbaars, wreed en baie gemeen is.
Gebruik:
• Sy pa was 'n buffelagtige onmens wat niemand se gevoelens gespaar het nie.
Sinoniem:
• barbaar
• duiwel
• gedierte
• monster
• ondier
• satanis
• vark
• woesteling
• wreedaard
• zombie
Antoniem:
• mens
Verwant:
• onmenslik
• onmenswaardig
Vertaling:
Engels: monster, barbarian
Nederlands: onmens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|