Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoer
stoer [boodskap #137512] Sun, 08 August 2021 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoer
Afbreking: stoer


Byvoeglike naamwoord: stoer
Vergrotende trap: stoerder
Oortreffende trap: stoerste
Attributief: stoere

Betekenis:
• Wat sterk, stewig en ferm is.

Gebruik:
• Hy is 'n stoere man met 'n klein hartjie.

Sinoniem:
• ferm
• fier
• fors
• gespierd
• karaktervas
• kragtig
• onversetlik
• onwrikbaar
• sterk
• stewig

Afgelei:
• stoerheid

Vertaling:
Engels: sturdy, hardy, stout
Nederlands: stoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neervel
Volgende onderwerp: onmens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:41:11 UTC 2025