immobiliseer [boodskap #137509] |
Sun, 08 August 2021 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
immobiliseer
Afbreking: im•mo•bi•li•seer
Samestelling: im- + mobiliseer
Werkwoord: immobiliseer
Verlede tyd: het geïmmobiliseer
Betekenis:
• Om iets te stop en onbeweeglik te maak.
Gebruik:
• Immobiliseer die gebreekte ledemaat met 'n spalk en soek mediese hulp.
Sinoniem:
• afskakel
• bevries
• lamlê
• stilmaak
• stop
• verlam
Antoniem:
• mobiliseer
Afgelei:
• immobilisasie
• immobiliseerder
• immobilisering
Vertaling:
Engels: to immobilize
Nederlands: immobiliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|