Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klokkespel
klokkespel [boodskap #137505] Sat, 07 August 2021 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Klokkespel.
'n Klokkespel.
klokkespel
Afbreking: klok•ke•spel
Samestelling: klokke + spel


Selfstandige naamwoord: klokkespel
Meervoud: klokkespel
Verkleinwoord: klokkespel
Meervoud van verkleining: klokkespel

Betekenis:
• 'n Stel klokke (meestal in 'n toring) wat melodieë kan speel, of die musiek van so 'n instrument.

Gebruik:
• Die klokkespel om middernag vertel ons dis Kersfees. [Kupido]

Sinoniem:
• beiaard
• kariljon

Afgelei:
• klokkespeler

Vertaling:
Engels: carillon
Nederlands: klokkenspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fatsoenlik
Volgende onderwerp: smart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:37:50 UTC 2025