Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasien
nasien [boodskap #137503] Sat, 07 August 2021 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasien
Afbreking: na•sien
Samestelling: na + sien


Werkwoord: sien na, nasien
Verlede tyd: het nagesien

Betekenis:
• Om foute te soek en uit te wys (en soms ook te verbeter of punte daarvoor toe te ken).

Gebruik:
• Die onderwyser sien die kinders se opstelle na.
• Die werktuigkundige het die motor se remme nagesien.

Sinoniem:
• beoordeel
• deurgaan
• kontroleer
• korrigeer
• merk
• nagaan
• regstel
• verbeter
• versien

Afgelei:
• nasiener
• nasiening
• nasientoets
• nasienwerk

Vertaling:
Engels: to check, correct, revise
Nederlands: nazien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bespeur
Volgende onderwerp: fatsoenlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:54:41 UTC 2025