sondermeer [boodskap #137500] |
Fri, 06 August 2021 15:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sondermeer
Afbreking: son•der•meer
Samestelling: sonder + meer
Bywoord: sondermeer
Betekenis:
• Sommer net so; voor die voet ('n foutiewe samevoeging van "sommer" en "meer", wat eintlik as twee woorde geskryf word).
Gebruik:
• 'n Werknemer kan die sonder meer afgedank word nie.
Sinoniem:
• eenvoudig
• gewoonweg
• klakkeloos
Vertaling:
Engels: just like that, right away, without delay
Nederlands: zonder meer
Nota:
• 'n Mens kan seker argumenteer dat die woord nie in 'n woordeboek hoort nie, maar mens kom dit dikwels teë.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|