Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moles
moles [boodskap #137499] Fri, 06 August 2021 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moles
Afbreking: mo•les


Selfstandige naamwoord: moles
Meervoud: moleste
Verkleinwoord: molessie
Meervoud van verkleining: molessies

Betekenis:
• Iets wat groot moeilikheid en steuring veroorsaak.

Gebruik:
• Hou maar die deure toe, die bobbejane kan 'n groot moles in 'n kombuis veroorsaak.

Sinoniem:
• affêre
• bohaai
• debakel
• gedoente
• herrie
• moeilikheid
• oproer
• petalje
• rumoerigheid

Afgelei:
• molesmaker

Vertaling:
Engels: trouble, disturbance
Nederlands: moeilijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salot
Volgende onderwerp: sondermeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:49:20 UTC 2025