salot [boodskap #137498] |
Fri, 06 August 2021 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
salot
Afbreking: sa•lot
Selfstandige naamwoord: salot
Meervoud: salotte
Verkleinwoord: salotjie
Meervoud van verkleining: salotjies
Betekenis:
• 'n Klein soort ui, Allium cepa var. aggregatum.
Gebruik:
• Sjalotte word in die kookkuns gebruik.
Sinoniem:
• sjalot
• salotui
Vertaling:
Engels: shallot
Nederlands: sjalot, eslook
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|